Atletiek: SA Kampioenskappe

Baie geluk aan Clarissa le Roux, Gr 8 wat twee derde plekke behaal by die  S.A. Atletiek Kampioenskappe vir diskus en gewigstoot.

Clarissa Le Roux
Clarissa Le Roux

Baie geluk aan  Ulrich Roelofse , Gr 12 wat ‘n negende plek behaal in gewigstoot.

Ulrich Roelofse
Ulrich Roelofse

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes