Alberton Kunswedstryd

Dennis Engelbrecht is aangewys as ‘n itemwenner in die Alberton Kunswedstryd (1ste) plek in die Graad 1 Seuns Voorgeskrewe Voordrag.