Aksie krieket

 

IPT Aksie krieket toernooi 2018:
Jaydan Benecke, Ruan Jacobs en Wian  Van den Heever (Gr.4) is gekies vir die Eastern Gauteng Action Cricket spanne wat gaan deeneem aan die IPT (Inter provinsial tournament) tydens die vakansie.