Voorskool Konsert 2019:

Ons Welpies kan wikkel en wriemel en dans, en by die konsert kry elkeen sy kans! Elke Welpie van groot tot klein het die konsert met elke spiertjie in hul lyfies met oorgawe geniet!

Onlangse Bydraes

Kategorieë

Nog Bydraes