Eerste skooldag:

Groot opgewondenheid is in die lug gewees. Afwagting van nuwe vriendskappe, nuwe onderwysers en nuwe klasmaats. Leeuwenhof het 2019 op ʼn hoogtepunt begin. Gesamentlike opening is in die amfiteater gehou en 85 duiwe is losgelaat vir voorspoed en seën vir 2019.

ʼn Nuwe tradisie is begin deur ʼn akademiese kers aan te steek as simboliek van ʼn wonderlike akademiese jaar wat vir elke Leeuwenhoffer wag. Hier bou ons in 2019 aan JOU toekoms.

Onlangse Bydraes

Nuutste kommentaar

    Kategorieë

    Onlangse Bydraes

    Ontvang ons weeklikse nuusbriewe